top of page
Studiemetode-kursusse vir Graad 4- Graad 8.
Inhoud:
-
Hoe om volgens jou spesifieke NBI breinprofiel op te som en te leer.
-
Wat is die regte opsomtegniek vir my brein.
-
Hoe om jou sensoriese profiel te gebruik vir optimale konsentrasie.
-
Tydsbeplanning.
-
Doelwitstelling.
-
Hoe om leervakke op te som.
-
Praktiese inoefening van studiemetodes wat aangeleer word.
-
Hoe om langvrae te leer.
Die GrowBright Span
Al ons fasiliteerders werk as Sielkundiges, Arbeidsterapeute of Onderwysers en word opgelei deur Sanet Grobler van Illuminated Growth
bottom of page